Work Text:
'N ouvrou wat op 'n houd bank sit en toelaat dat die koue wind deur haar grys hare en rooi truie waai.Sy kyk doodstil na 'n boom se stomp. Sy gryp toe aan haar rooi truie wat om haar skouers stywer getrek word. Haar kneukels is wit an sy skud so liggies, haar kop sak af en sy laat n traan van haar wang af hardloop
.
.
.
.
.
.
Kylie was nooit geïnteresseerd en romantiese verhoudings nie, sy kon net nie verstaan hoekom jy so iemand lief will hê nie. Hoekom sal jy wil die hart seer voël wat jou oor so kom as hulle nie jou trug lief het nie? Hoekom so jy voor jou foon will sit en wag vir hulle om jou te besoek? Dit het net nie vir haar sin gemaak nie, sy het gedink dit was 'n mors van tyd.
Sy verstaan familie liefde, hulle het jou mos grood gemaak en naa jou julle lewe gekyk, dit verstaan sy. Sy het all probeur om vir haar Ma en suster te vra wat altwee getroue is. Maar Sy word net met die selfde antwoord gegee, "Hulle maak jou vol voël en aanmekaar, Jy sal verstaan waneer jy iemand kry van jou eie." As of dit vir haar 'n antwoord gee.
Kylie het maar die gedagte weggestoot en gereed gemaak om skool toe te gaan. Sy het nooit regtig n rebellious phase gehad nie, en sy was nie oppad om nou te begin nie. Sy doen nou haar laaste jaar van hoërskool, sy het nie nou tyd om oor liefde te vreet nie.
Dit reën liggies terwyl Kylie na haar skool toe loop. Sy het die bus gemis by n second en nou moes say loop... Nie die beste.
