Fandoms
Recent works
-
Die Nagmerrie in die Kelder by DigitaleRaaf239 (DigitalRaven239)
Fandoms: Original Work, Cthulhu Mythos - H. P. Lovecraft
14 May 2023
Tags
Summary
Stella Esterhuyzen is 'n nuwe gesig by Astra Hoërskool. Die meisieskoshuis het sy geheime (en 'n verlore kelder).
Series
-
Geen Vreemdeling vir die Liefde Nie by DigitaleRaaf239 (DigitalRaven239)
Fandoms: Cthulhu Mythos - H. P. Lovecraft
08 Feb 2023
Tags
Summary
Austyn Johansen gaan deur 'n nare opbreking met haar eksmeisie. Mina le Bris, oftewel Moloatli, is daar om te help.
Nyarlathotep wen 'n weddenskap in die proses.
Series
- Language:
- Afrikaans
- Words:
- 429
- Chapters:
- 1/1
- Kudos:
- 2
- Hits:
- 76
-
As Jy Aanhou Stap, Tienduisend Ure, Sal Jy Dalk Daar Kom by DigitaleRaaf239 (DigitalRaven239)
Fandoms: Dream Cycle - H. P. Lovecraft
14 May 2022
Tags
Summary
Ricki Carter is nie 'n ordinêre meisie nie. Eintlik is sy alles behalwe ordinêr. Sy is 'n Dromer, 'n familielid van die bekende dromer Randolph Carter.
Wat gebeur wanneer sy besluit om in sy voetspore te volg en na Onbekende Kadath toe te gaan?
Series
Recent series
-
Multilingual Lovecraft | Veeltalige Lovecraft by DigitaleRaaf239 (DigitalRaven239), DigitalRaven239
Fandom Cthulhu Mythos - H. P. Lovecraft, Dream Cycle - H. P. Lovecraft, Original Work
14 May 2023
Summary
English: Varying stories across the Dream Cycle and Cthulhu Mythos.
Afrikaans: Verskillende verhale oor die Droomsiklus/Dream Cycle en Cthulhu Mythos.
- Words:
- 3,183
- Works:
- 6

